Stres minder op jou troudag

Stres kan ’n lelike hindernis in die speek van jou troudag se geoliede wiel wees. Maak seker dat jou dag so kalm as moontlik verloop. Party bruide is so opgewerk op hulle troudag, dat hulle skoon vergeet om dit te geniet. Hier is ’n paar handige wenke om te verseker...

Kombuistee-speletjies: Unieke pret-idees

Kombuistee-speletjies kan die atmosfeer op die dag verlig. Christell du Preez van The Peachy Peony gee ’n paar oulike idees waaroor die gaste sal mal wees. Kombuistee-speletjies is die beste manier om ’n vrolike atmosfeer by die kombuistee te skep en ’n lekker manier...

Plaastroues – 5 idees wat werk

Plaastroues kan baie gemaklik of elegant wees. Christell du Preez van The Peachy Peony deel ’n paar mooi idees vir hierdie tema, wat ons op Pinterest raakgeloop het. Plaastroues is nou wel nie die in ding vir 2017 nie, maar hoe gemaak as jy steeds van die tema hou?...

Troue in roosgoud, goud, ligpienk en wit

’n Troue in sagte kleure was die perfekte manier om Vincent en Lenél se teer liefde vir mekaar te vier. Gina van Staden het meer gaan uitvind oor hulle mooiste dag. Vincent en Lenél Carbis het verloof geraak tydens ʼn olifantrit by Sun City. Een van hierdie reuse...

Verblyf vir gaste by jou troue

Verblyf is ’n moet vir trougaste wat van ver af kom. Maar wie moet die koste dra? Gina van Staden het gaan ondersoek instel oor hierdie netelige kwessie. KIES DIE REGTE VENUE Daar is baie venues wat verblyf vir gaste op die perseel het. Op hierdie manier hoef niemand...