Gesond op jou troudag

Gesond en gelukkig wees op jou mooiste dag is ’n moet. Dit is daarom belangrik om behoorlik na jouself om te sien. Hier is raad. As jy nie lekker voel nie, sal jy nie jou troudag kan geniet nie, so maak seker dat jy gesond en gelukkig is wanneer jy voor die kansel...

Kleurskema en tema – kies dit so…

Die kleurskema en tema speel ’n groot rol wanneer dit by die beplanning van jou mooiste dag kom. Gina van Staden gee raad oor hoe om die beste keuses te maak. Die laaste eksemplare van Troukoors tydskrif se Spesiale Uitgawe is nou op die rak by Pick ’n Pay, Checkers...

Trouring 101 – Roosgoud ’n moet vir 2017

Om die regte Trouring te kies, bly een van die belangrikste besluite wanneer jy jou troue beplan. Dit is iets waarmee jy vir ’n baie lang tyd moet saamleef en 2017 bruide verkies roosgoud. Die laaste eksemplare van Troukoors tydskrif se Spesiale Uitgawe is nou op die...

Troue in vrolike pastelkleure

ʼn Troue in vrolike pastelkleure was die begin van Philip en Naomi se lewens saam. Gina van Staden het meer gaan uitvind oor hoe hulle groot dag vorm aangeneem het. Philip en Naomi Strydom se liefde het begin blom by die werk. Na meer as ʼn jaar het Philip haar gevra...

Strooimeisie 101 – wat jy moet weet

’n Strooimeisie is die gom wat ’n troue aanmekaar hou. Christell du Preez van The Peachy Peony gee raad oor hoe jy jou skitterend van hierdie taak kan kwyt. Die laaste eksemplare van Troukoors tydskrif se Spesiale Uitgawe is nou op die rak by Pick ’n Pay, Checkers en...