Skoonheid voor jou troue

Skoonheid is iets wat elke bruid begeer, maar jy kan dit net kry wanneer jy van die begin af met die regte plan werk. Hier is wat jy moet, en nie moet doen, voor jou groot dag. Die laaste eksemplare van Troukoors tydskrif se Spesiale Uitgawe is nou op die rak by Pick...

Jaloesie is dalk wat julle liefde pootjie

Jaloesie kan julle verhouding kelder. Kaleidoskoop se Jouba Jordaan wat mans, oor die algemeen, van hierdie groenoogmonstertjie dink. Nadat Jouba Jordaan in die sang-groep 4 Oaks gesing het, stig hy in 2006 die groep Kaleidoskoop saam met Anique Jordaan. Hy verklap...

Trouroktendense vir 2017

Trouroktendense gee jou gewoonlik ’n idee van watter nuwe roksnitte geskik is vir die moderne bruid. Niko en Arnold van The Boys Couture gesels oor die nuutste modes wat gewild gaan wees dié jaar. Die laaste eksemplare van Troukoors tydskrif se Spesiale Uitgawe is nou...

Troue op die rivierbank by Mellowstream

’n Troue was amper nie op die kaarte vir Shanique en Ernst nie, omdat ’n motorongeluk amper haar lewe gekos het. Gina van Staden vertel hoe hulle hul tweede kans op liefde gevier het op hulle spesiale dag. ʼn Ernstige karongeluk waarin Shanique betrokke was (en wat...

Aankondigings – deel die nuus só

Aankondigings moet baie spesiaal wees. Dit is immers ’n boodskap aan die wêreld dat julle beplan om die res van julle lewens saam te spandeer. Hier is wat jy moet weet wanneer jy die nuus met jou geliefdes deel. Amper net so opwindend soos die oomblik wanneer jy gevra...