by Troukoors | Jun 13, 2018 | Ongekategoriseerd
Marmerkoekies kan pragtig lyk op die snoeperytafel of as dankiegeskenkies op jou troudag. Minette Badenhorst het gaan uitvind hoe jy hierdie lekkernye self kan maak. Tanya Deetlefs is die eienaar van Louvelia’s en die ‘kreatiewe-bakster-hand’ agter hierdie versierde...
by Troukoors | Jun 7, 2018 | Ongekategoriseerd
Hare en grimering kan instrumenteel wees in hoe jy op jou troudag oorkom. Minette Badenhorst het gaan uitvind hoe jy soos ’n sprokiesbruid kan lyk op die dag. As jy jou eie hare en grimering wil doen op jou troudag, maar steeds soos die moderne sprokiesbruid wil lyk...
by Troukoors | Jun 6, 2018 | Ongekategoriseerd
’n Blomkandelaar op jou mooiste dag kan pragtig wees en nog meer spesiaal as jy dit self gemaak het. Minette Badenhorst het by Sophia’s gaan uitvind hoe om hierdie item te maak. Sonja Oosthuizen is die eienaar van Sophia’s en sy is passievol oor blomme en geniet dit...
by Troukoors | May 31, 2018 | Ongekategoriseerd
Etikette mag miskien eenvoudig klink, maar dit kan jou trougaste baie welkom en spesiaal laat voel. Laai hier gratis ontwerpe vir dankie-etikette af. Jean-Marié Steenberg Graphic Design spesialiseer in die ontwerp en maak van uitnodigings en skryfbehoeftes al vir die...
by Troukoors | May 30, 2018 | Ongekategoriseerd
Pasgetroudes wat besig is om nes te skop hoef nie te sukkel nie. Nou is daar ’n toepassing wat jou help om sommer gou klaar te speel met opknapwerk en krisisse. Trou is al klaar ’n aanpassing. Moenie dat julle nuwe nessie julle ook nog onderkry met al die...
by Troukoors | May 24, 2018 | Ongekategoriseerd
Geometriese dekor is op die oomblik een van die gewildste tendense vir troues. Minette Badenhorst wys hoe jy dit kan deel maak van jou dag. Geometriese dekor is baie veelsydig en kan op soveel verskillende maniere gebruik word. Dit kan ook as die hooftema ingespan...