Maak saambly na die troue makliker

Saambly na die troue is ’n groot aanpassing. Veral as beide van julle direk uit julle ouerhuise trek. Gina van Staden gee raad om dié aanpassing makliker te maak. Sodra die pragtige troue en wittebrood verby is, is dit tyd vir realiteit om in te skop en natuurlik vir...

Geskenk vir die bruidegom op julle troudag

’n Geskenk, buiten natuurlik vir jou liefde, kan baie spesiaal wees op julle mooiste dag. Minette Badenhorst deel oulike idees hiervoor. Wanneer dit by troues kom, vergeet ’n mens soms dat die bruidegom ook so bietjie romanse wil hê. ʼn Oulike geskenk, wat jy op die...

Valentynsbederf 101

Valentynsbederf is hierdie jaar ʼn moet, want dis nie soos enige ander jaar se valentynsdag nie… Hierdie is julle eerste en dalk laaste Valentynsdag as verloofdes en dalk net die regte romantiese voorsmakie voor julle groot dag. Met Valentynsdag om die draai, gaan...

Paartjies wat mekaar voor die troue sien

Paartjies wat mekaar voor die troue sien, raak al hoe meer algemeen en dit kan baie voordelig wees. Lees verder om te sien of dit vir jou is. Baie paartjies meen dat dit bloot bygelowig is dat hulle mekaar nie voor die seremonie mag sien nie. Eintlik verkies baie...

Groot vraag – wanneer gaan hy vra?

Die groot vraag hang soms soos ’n wolk oor ’n verhouding… omdat albei partye miskien ander verwagtinge hieroor het. An-Sophie Lourens verklap of jou frustrasie hieroor normaal is of nie. Almal in jou vriendekring het nou al die knoop deurgehaak. Net nou die dag...