Romanse na die troue – behou dit só

Romanse kan maklik na die troue soos mis voor die son verdwyn omdat julle mekaar mos nou ‘gevang’ het. Die huwelik is harde werk, wat elke dag aandag vereis. Gina van Staden het raad. Dis moeilik vir pasgetroudes om te dink dat die romanse nie altyd so natuurlik en...

Trougereed of nie?

Is jy trougereed of bloot nog te jonk om oor so ’n groot stap te besluit? An-Sophie Lourens ondersoek hierdie belangrike saak. Party mense sal vir jou sê gaan sien eers die wêreld, daar is nog baie tyd. Ander mense dink weer nee wat, hulle was in hulle vroeë twintigs...

Familiedrama op jou troudag

Familiedrama is iets waaroor elke bruidspaar nagmerries het voor hulle troue. Hanteer die situasie so wanneer daar botsende persoonlikhede op jou gastelys is. Elke familie het sy probleme, maar dit is nie nodig dat dit vir die bruid en bruidegom spanning moet...

Ouer gaste by jou troue

Ouer gaste is algemeen by troues, veral as oupas en oumas deel in hulle kleinkinders se groot dag. Mercia Eksteen verklap hoe jy spesiale voorsiening kan maak vir hierdie kosbare mense by jou troue. Daar is so baie maniere waarop jy die ouer gaste by ’n troue kan laat...

Ma van die bruid

Jou ma se smaak stem nie noodwendig met joune ooreen nie, maar sy kan steeds deel wees van julle troue sonder om oor te neem, of te doen waarvan jy nie hou nie. Lees verder om uit te vind hoe. Bestel Die Trouboek + Troukoors Tydskrif teen die spesiale prys hieronder:...