Ouers wat nie die aanstaande aanvaar nie

Ouers kan nogal ’n klippie in die skoen wees as hulle en jou aanstaande nie met mekaar oor die weg kom nie. Maar wat kan jy doen om die situasie beter te maak? Jou ouers speel ’n groot rol in jou mooiste dag en lewe, maar wat as hulle nie jou aanstaande aanvaar nie?...

Huweliksraad vir paartjies wat gaan trou

Huweliksraad word vrylik en ongevraagd uitgedeel, maar kan soms waardevol wees as die bron betroubaar is. Yolande van Deventer verklap wat julle oor trou moet weet. Dis ʼn maand voor die troue en alles is so te sê in plek. Jy is opgewonde en tog kan jy nie slaap nie....

Skoonma 101 – steel so haar hart

Jou skoonma kan jou getroude lewe óf aangenaam maak, óf onplesierig. Dit is daarom belangrik om van die begin af julle verhouding reg af te skop. Hier is ’n paar wenke oor hoe jy hierdie saak kan benander. Min voornemende bruide (of bruidegomme) het nie nagmerries oor...

Sterk persoonlikheid – goed of sleg?

’n Sterk persoonlikheid skrik dikwels die teenoorgestelde geslag af. Is dit hoekom jy dalk nog enkellopend is? Lees verder om te sien wat RymStoff se Christoff de Beer dink. In die werkplek is ’n vrou met ’n sterk persoonlikheid, wat haar man kan staan, ’n goeie ding....

Verhouding 101 – vra mekaar hierdie vrae!

’n Verhouding is net so sterk soos die mense wat daarin staan. Christell du Preez van The Peachy Peony gee vyf belangrike vrae wat julle mekaar moet vra voordat julle die knoop deurhaak. Of julle nou drie jaar saam was voor julle besluit het om te trou, of mekaar met...

Geskeide ouers by jou troue

Geskeide ouers kan ’n groot demper op julle troudag plaas. Gina van Staden vertel hoe jy hierdie netelige kwessie vreedsaam kan benader. SPESIALE AANBOD VIR TROUKOORS LESERS Het jy al Troukoors se Spesiale Uitgawe (propvol doen-dit-self idees, inspirerende foto’s en...