Blog Banner
Regte Troues
Regte Troues

Troue in sagte pienk en salie groen

’n Troue in sagte pastelkleure was presies wat Anri wou hê om ’n salige, toweragtige atmosfeer te skep op die dag wat sy Heinrich se vrou geword het. Wat veronderstel was om ʼn girls-aand te wees, het uitgedraai in ʼn mooi liefdesverhaal met ʼn troue aan die einde....

Regte Troues

Romantiese plaastroue in roosgoud en pienk

’n Plaastroue was wat Frikkie en Anzel Strydom van die begin af op hulle spesiale dag wou hê. Ons het bietjie meer gaan uitvind oor hierdie paartjie se liefdesfees. ———————————————————————————— ONS HET WEER 50 EKSEMPLARE VAN GRETHA WIID & TROUKOORS SE TROUBOEK...

Regte Troues

Troue met kreatiewe natuur-elemente

’n Troue is ’n geleentheid wat net een keer oor jou pad kom, daarom wou W.M. en Zenelle die beste maak van hierdie spesiale dag en het hulle alles ingesit om die dekor vars, oorspronklik en natuurlik te hou. W.M. en Zenelle Brits se kreatiewe troue was kraakvars en...

Regte Troues

Kleurskema vir ’n romantiese troue

Kleurskema speel ’n baie belangrike rol op jou groot dag. Odelya Streicher van Dinlya – Decor, Gifts, Teagarden and Venue (ook die bruid) deel met ons hoe sy ’n unieke kleurskema gebruik het om ’n super romantiese atmosfeer te skep by hulle troue. Daar is slegs 50...

Regte Troues

Sprokiestroue in mint en koraal

Hermann en Sone se sprokiestroue is amper gekelder deur ’n motorfietsongeluk, maar die liefde is ontembaar en Herman het met armhangverband en al trou beloof aan Sone. Sone het opgewonde beplan aan haar sprokiestroue en min het sy geweet dat dit amper nie sou...

Regte Troues

Troue vir sy verjaardag

’n Troue is die laaste ding waaraan jy dink wanneer jy jou 30ste-verjaardag beplan. Maar Karen het, met ’n bietjie hulp van 94.7 Breakfast Xpress, dit reggekry om Anthony te verras met ’n troue op hierdie spesiale verjaardag. —————————————————————————————— Daar is...

Regte Troues

Liefdesverhaal met windpompe en woestynrose

Hulle liefdesverhaal het perfek gepas by die windpompe wat die hooftema by Hennie en Elta se troue was. Saam met aardse kleure en hessian, het hulle dit reggekry om ’n besonderse plaasatmosfeer te skep, wat gaste altyd sal onthou. SO HET DIE LIEFDESVERHAAL BEGIN......

Ontmoet Troukoors se redakteur! Volg Yolandé op Instagram by @yolandeedelinski, waar sy elke week meer as 10 000 lesers inspireer met oulike idees en mooi kiekies van regoor die wêreld!

volg ons

nuutste stories

kategorieë

Volg ons op Instagram
Volg ons op Instagram

Proudly designed by Bunnypants Graphic & Web Design Studio | 2021