Liefde, gevind op Facebook
Liefde vind jou soms waar en wanneer jy dit die minste verwag... net soos wat dit Eduard en Maryke ewe onverwags op sosiale media kom verras het. Hier is hulle storie. ’n Troue was die uiteinde van die liefde wat Eduard en Maryke op Facebook gevind het. Hulle deel...
Troue met ’n feestelike, tydlose elegansie
’n Troue met ’n vry, feestelike gevoel, was wat Pieter en Michelle graag wou hê op hulle groot dag. Lees verder om hulle pragtige foto’s te sien. Pieter en Michelle het een aand heel toevallig ontmoet, maar dit was eers nadat hy in die hoësorgeenheid beland het –...
Troue in natuurkleure vir natuurliefhebbers
’n Troue in groen, wit en silwer was die ideale keuse vir Ruaan en Jana wat juis ontmoet het omdat hulle albei lief is vir die natuur. Lees verder om meer uit te vind oor hulle spesiale dag. Toe Ruaan en Jana op universiteit ontmoet het, het hulle min geweet dat...
Troue in romantiese skakerings van blospienk en groenigheid
’n Troue het gevolg nadat hierdie oulike paartjie deur middel van hulle ma’s ontmoet het. Gina van Staden vertel meer oor hierdie pragtige droomdag, in sagte romantiese kleure. Schalk en Marquerite Muller het ontmoet nadat hulle ma’s bevriend geraak het tydens ʼn...
Strandtroues – inspirasie uit Hermanus
Strandtroues kan baie sag en romanties wees. Gina van Staden vertel meer oor die idee en inspirasie agter hierdie gestileerde fotosessie. ADVERTENSIE – SPESIALE AANBOD VIR TROUKOORS LESERS Het jy al Troukoors se Spesiale Uitgawe (propvol doen-dit-self idees,...
Troue met ’n vintage-tema in roosgoud, koper en blospienk
’n Vintage troue was waarmee Nicholas en Maryka graag hulle lewe saam wou begin. Gina van Staden vertel meer oor dié sprokiesdag. SPESIALE AANBOD VIR TROUKOORS LESERS Het jy al Troukoors se Spesiale Uitgawe (propvol doen-dit-self idees, inspirerende foto’s en raad)...
Troue in die berge
’n Troue in die berge, was die perfekte liefdesfees vir dié paartjie wat op ’n toe-oë-afspraak ontmoet het. Gina van Staden vertel meer oor hulle spesiale dag. SPESIALE AANBOD VIR TROUKOORS LESERS Het jy al Troukoors se Spesiale Uitgawe (propvol doen-dit-self...
Troue na langafstand liefde
’n Troue was die resultaat van Christiaan en Yvette se langafstand-liefde. Gina van Staden vertel meer oor hulle spesiale dag wat getooi was in aardse kleure. SPESIALE AANBOD VIR TROUKOORS LESERS Het jy al Troukoors se Spesiale Uitgawe (propvol doen-dit-self idees,...



































