by Troukoors | Jul 9, 2018 | Regte Troues
’n Troue in Marisa Jonker se gunstelingkleur, donkerpers, was die aangewese keuse vir die dag toe sy en Ian Jonker die knoop sou deurhaak. An-Sophie Lourens deel hierdie mooi verhaal met ons. Alhoewel die getroude paartjie saam op skool was, het hulle nie eintlik van...
by Troukoors | Jul 9, 2018 | Ongekategoriseerd
’n Slank lyf is wat elke bruid op haar troudag soek. Slank (kykNET-kanaal 144) se dieetkenner gee raad om te keer dat die winter jou somerlyf bederf. Slank, met Leandie du Randt-Bosch as aanbieder, is tans elke Maandagmiddag te sien om 17:30 op kykNET, kanaal 144. Dit...
by Troukoors | Jul 5, 2018 | Ongekategoriseerd
Blomkandelare kan regtig enige troue opvrolik en komplementeer. Minette Badenhorst gesels oor hierdie nuwe neiging. Kandelare met vars blomme is ’n nuwe tendens wat kop uitsteek. Dit vloei vanuit die vars blommure wat bekend gemaak is deur Hollywoodsterre vir troues...
by Troukoors | Jul 4, 2018 | Beplanning
Huur die meeste van jou trou-items – dit is onlogies om nie alle beskikbare hulpbronne te ondersoek en te oorweeg nie. Charlene Kotzé het gaan kers opsteek by kenners oor die moets en moenies. Daar is soveel moontlikhede, dat dit die keuses rondom die huur van...
by Troukoors | Jun 28, 2018 | Mode en Skoonheid
Trouskoene kan ’n seën of ’n straf wees. An-Sophie Lourens het raad om te verseker dat joune ’n bate is op die dag. Wie het al tou opgegooi om die hele aand by ʼn troue te probeer balanseer op hoë hakke? Is jy ook skuldig daaraan om drie pare skoene in die kattebak te...