by Troukoors | May 31, 2018 | Ongekategoriseerd
Etikette mag miskien eenvoudig klink, maar dit kan jou trougaste baie welkom en spesiaal laat voel. Laai hier gratis ontwerpe vir dankie-etikette af. Jean-Marié Steenberg Graphic Design spesialiseer in die ontwerp en maak van uitnodigings en skryfbehoeftes al vir die...
by Troukoors | May 30, 2018 | Ongekategoriseerd
Pasgetroudes wat besig is om nes te skop hoef nie te sukkel nie. Nou is daar ’n toepassing wat jou help om sommer gou klaar te speel met opknapwerk en krisisse. Trou is al klaar ’n aanpassing. Moenie dat julle nuwe nessie julle ook nog onderkry met al die...
by Troukoors | May 24, 2018 | Ongekategoriseerd
Geometriese dekor is op die oomblik een van die gewildste tendense vir troues. Minette Badenhorst wys hoe jy dit kan deel maak van jou dag. Geometriese dekor is baie veelsydig en kan op soveel verskillende maniere gebruik word. Dit kan ook as die hooftema ingespan...
by Troukoors | May 23, 2018 | Beplanning, Ongekategoriseerd
Jou verlowingspartytjie kan warm en snoesig wees met die regte benadering. An-Sophie Lourens deel kreatiewe maniere om jou gaste gelukkig te hou. Warmsjokolade, dik komberse en ure se flieks kyk, klink ʼn bietjie lekkerder op ʼn koue wintersaand as om uit te gaan en...
by Troukoors | May 22, 2018 | Regte Troues
’n Troue sonder drama en vol vreugde is wat dié paartjie graag wou hê. An-Sophie Lourens deel die storie agter hierdie mooi dag. JP en Marianne Slabber se troue was net soos hulle verhouding gemaklik en sonder drama. Almal se harte het oorgeloop van vreugde by hulle...