Spyskaart 101 – 5 oulike geregte vir jou troue

Die spyskaart maak ’n groot deel uit van die geselligheid by jou troue. Yolanda Wessels gesels met Black Oystercatcher Wines oor watter opsies bruide kan oorweeg. Die verskillende seisoene, diverse smake en kostes is alles belangrike elemente om in gedagte te hou as...

Boeretroue met styl en flair

ʼn Boeretroue, met ’n jolige atmosfeer in ʼn beeldskone klipskuur, met geurige kos en musiek wat die voete laat juk was die wenbestanddele van Sors en Emmerenchia Snyman se spesiale dag. Natuurlik en stylvol was wat die bruidspaar wou hê vir hulle mooiste dag en dis...

Vlekkeloos en stralend op jou mooiste dag

Elke bruid wil ’n vel hê wat vlekkeloos vertoon op haar troudag. An-Sophie Lourens het vir Mars Make-Up raad gevra vir die selfdoenbruid. As jy nie die bleeksiel bruid of die pimpel puisiegesig op jou troudag wil wees nie, hier is die geheim: Die fondasie vir ʼn...

Troue in delft-blou en pienk

’n Troue is wat gebeur wanneer ’n vriendskap ontwikkel in iets meer. Minette Badenhorst deel hierdie mooi verhaal met ons.   Hierdie pragtige troue met delft blou het dadelik my oog gevang. Die kombinasie daarvan met die pienk blomme was perfeksie. Nico en Cecile se...

Troukoek 101 – versier dit so!

Troukoek is nie noodwendig iets wat almal meer het nie, maar dit kan baie oulik en spesiaal wees. An-Sophie Lourens het gaan loer watter versierings beskikbaar is. Die evolusie van troues stop nie net by die skuif van die kerksaal af na ʼn luukse trou-venue toe nie. O...