Lyk stylvol as jy troue beplan

’n Gesigmasker is hierdie seisoen se nuutste mode-item en as jy hom móét dra wanneer jy werk en troue beplan, kan jy net sowel stylvol lyk… klerekas.com kan jou hiermee help. Die Covid-19 het ons lewens redelik kom deurmekaar krap en ons manier van leef ten...

Beperkte troue met onbeperkte liefde

’n Beperkte troue met nie meer as ’n 100 gaste nie was Carli en Pierré se enigste opsie sou hulle besluit om voort te gaan met hulle troudag, as gevolg van die Covid-19 virus. Hulle het besluit om hulle gaste te beperk, sodat hulle, hulle onbeperkte liefde vir mekaar...

Vlekkelose vel vir jou troudag

ʼn Vlekkelose vel is seker een van elke toekomstige bruid se begeertes vir haar groot dag omdat dit so groot invloed op jou algehele voorkoms het. Tog, soos ons almal weet is dit makliker gesê as gedaan. An-Sophie Jonker het by Dr. Juanita Kilian, die stigter van DrK...

As jy jou troue moet uitstel

Suid-Afrikaners is van Vrydag af huisgebonde en paartjies wat binne die volgende twee maande sou trou, gaan moet uitstel. Hanteer dit so om dit vir jouself en almal anders makliker te maak. Om die verspreiding van die wêreldwye Koronavirus-epidemie te bekamp, het...

“Hoe ek liefde gevind het…”

Pieter Marcato en sy vrou, Karin, het by een van sy vertonings ontmoet. Lees verder hoe hy liefde gevind het en geweet het dat sy sy trouvrou is. Pieter Marcato is ’n gevestigde Suid-Afrikaanse sanger, musikant, liedjieskrywer, klankingenieur en musiekvervaardiger. Hy...