

Kies die perfekte trourok vir jou lyf
Die groot vraag is gevra en jou antwoord was ja. Nou moet jy die perfekte trourok kry om jou soos ’n prinses te laat lyk op jou mooiste dag. Bella Vestito gee raad oor hoe jy hierdie keuse ’n maklike een kan maak. Elke meisie droom van kleins af al oor hoe haar...
Modetendense vir die bruidegom in 2015
Die dae van beperkte opsies vir die bruidegom, wat klere aanbetref, is verby. Deesdae is daar baie style en temas om van te kies. Liza de Jager van Bella Vestito vertel ons meer oor 2015 se modetendense vir mans. In die verlede was daar slegs keuses wanneer ’n...
Kies die regte kleurskakering vir jou trourok
Jy het nog altyd gesien hoe jy die paadjie in ’n spierwit trourok gaan afstap, maar skielik wonder jy of winterwit, sjampanje of roomkleurig nie beter by jou sal pas nie. Juanri du Toit van Juanri Image Consultant & Fashion Designer het raad om die keuse...
Die perfekte kousband vir jou troudag
Daar is baie tradisies wanneer dit by trou kom en die kousband is nogal ’n kontroversiële een, waarvan party paartjies hou en ander glad nie. Hier is ’n paar idees en wenke as julle wel hierdie tradisie gaan deel maak van julle troudag. Wanneer die DJ begin om...
Twee trourokke vir jou troue
Jy kan nie kies tussen die twee trourokke wat jou asem weggeslaan het nie en het ’n ruim begroting... maar is dit aanvaarbaar om twee rokke gedurende jou troue te dra? Liza de Jager van Bella Vestito verklap meer oor hierdie nuwe neiging. In die verlede, het bruide...
Aantrek-idees vir die bruid se ma
Almal wil graag mooi en spesiaal lyk op ’n geleentheid, veral die ma van die bruid en bruidegom. Liza de Jager van Bella Vestito gee raad oor watter uitrusting mooi sal lyk by watter tipe ma. Weg is die dae waar jy, as die bruid of bruidegom se ma, by die troue...
Mooiste halslyne vir somerbruide
Alexa Swart verklap watter halslyne hierdie seisoen gewild gaan wees onder somerbruide, asook watter voordele dit vir jou figuur inhou. Na maande van trourokke aanpas het jy al in byna elke ontwerp voor die spieël gestaan. Rokke van satyn, kant en tulle, balrokke,...
Maak leer deel van jou troue
Eden&Co het ’n wye verskeidenheid van die mooiste leer-items wat jy kan deel maak van jou troue. Leer is duursaam en is ideaal vir enige vintage- of plaasstyltroue. Dit is ook die ideale geskenk vir die manlike lede van die gevolg. Het jy al ooit daardie...