Aantrek-idees vir die bruid se ma

Almal wil graag mooi en spesiaal lyk op ’n geleentheid, veral die ma van die bruid en bruidegom. Liza de Jager van Bella Vestito gee raad oor watter uitrusting mooi sal lyk by watter tipe ma. Weg is die dae waar jy, as die bruid of bruidegom se ma, by die troue opdaag...

Troue met harte en rose

Andrea en Ernst se troue het oorgeloop van liefde. Harte en rose was te sien in elke detail en het beslis atmosfeer van intimiteit geskep. Koraal en vlootblou het ʼn perfekte kleurpaartjie gemaak en die rustieke venue, met sy sement- en ysterafwerking, het ʼn aardse...

Stylvolle troue in die bosveld

Benet is ’n stadsjapie wat van die begin af geweet het sy gaan ’n “bosserige” troue hê, omdat Edwin so lief is vir die natuur. Maar hulle troue was beslis Bosveld met styl. Toe die twee vir die eerste keer ontmoet het, was sy nog effe te jonk vir Edwin. Sy was maar...

Wat jy van die plek waar jy trou kan verwag

Een van die grootste uitgawes wanneer julle trou, is die venue. Daarom moet julle een kies wat bereid is om die ekstra myl te stap om die dag perfek te maak. Mooiplaatsie verklap wat jy alles van ’n goeie trou-venue kan verwag. ’n Bruidspaar het net een kans om daai...

Mejuffrou na mevrou… wat niemand jou vertel nie

Baie bruide dink die moeilikste gedeelte is om te besluit of jy jou eie van hou en net sy van met ’n koppelteken aanheg of sy van aanneem. Vir party is mejuffrou na mevrou ’n maklike besluit, maar dit is nie al wat verander nie. Jy mag dalk soos dieselfde persoon...