Strooimeisierok 101 – Kies dit so!

Vrouens is intelligente, emosionele wesens wat weet wat hulle wil hê – veral bruide! Charlene Kotzé nooi jou saam op ’n opwindende soektog na die regte strooimeisierok. ’n Bruid kies self haar strooimeisie(s) wat sy by al haar troureëlings gaan betrek. So sy moet haar...

Troue met baie selfdoen-elemente en sentiment

’n Troue was die uiteinde van twee teenpole wat liefde in mekaar gevind het. An-Sophie Lourens deel hierdie storie met ons. Hulle sê opposites attract, en in hierdie geval was dit verseker waar. Sam, die Engelse dromer en Marleen, die Afrikaanse realis se paadjies het...

Maak saambly na die troue makliker

Saambly na die troue is ’n groot aanpassing. Veral as beide van julle direk uit julle ouerhuise trek. Gina van Staden gee raad om dié aanpassing makliker te maak. Sodra die pragtige troue en wittebrood verby is, is dit tyd vir realiteit om in te skop en natuurlik vir...

Boheemse trou-inspirasie

Boheemse troues kan pragtig en toweragtig wees. Dit was ook die inspirasie agter vandag se gestileerde sessie. Minette Badenhorst het meer hieroor gaan uitvind.   Boheemse dekor is huidiglik een van die mees gewilde tendense. Met vandag se gestileerde sessie deur...

Verblyf vir gaste by jou troue

Verblyf is ’n moet vir trougaste wat van ver af kom. Maar wie moet die koste dra? Gina van Staden het gaan ondersoek instel oor hierdie netelige kwessie. Verblyf is baie belangrik wanneer jy gaste het wat van ver af na jou troue toe kom. Maar hoe benader jy hierdie...