Liefde vir ’n stads- en plaasjapie

Liefde het gemaak dat die stadslewe nie meer vir Charné Labuschagne beskore is nie. Dit het sy besef die dag toe boer Werner en die plaaslewe vir haar die heel meeste vreugde begin verskaf het. Werner het geweet as hy die dag bereid is om sy plaas op te gee en te...

Liefde wat deur alles bly staan het

Liefde is een van die sterkste fondamente om ’n verhouding op te bou en om die aanslae van die lewe te oorwin. An-Sophie Lourens vertel ons meer van Daneel en Chrisna se besonderse verhaal. “Deur gesondheid en deur siekte,” Daneel en Chrisna de Beer se mooi...

ʼn Bruiloffees met gees!

ʼn Bruiloffees met hope gees is al wat Janike en Stephan Carstens vir hulle troudag wou hê. Dit is presies ook wat dit was, ʼn groot kuier, feesviering en gaste met hope gees. Dit was ʼn stresvrye bruiloffees met ʼn ongelooflike lekker gees vir die getroude paartjie....

Troue in warm persskakerings

’n Troue in Marisa Jonker se gunstelingkleur, donkerpers, was die aangewese keuse vir die dag toe sy en Ian Jonker die knoop sou deurhaak. An-Sophie Lourens deel hierdie mooi verhaal met ons. Alhoewel die getroude paartjie saam op skool was, het hulle nie eintlik van...

Liefde wat warm klop

ʼn Warm liefde vir mekaar en hulle naastes was, deurlopend, die gevoel wat opgebou het tot Hernus en Elzbeth Bosch se troudag. Dit is ook eienskappe wat hulle nastreef en uitleef. Die nuutgetroude paartjie se huweliksdag was gevul met ʼn warm gevoel van liefde en...

’n Troue met ’n ontspanne atmosfeer

’n Troue sonder drama en vol vreugde is wat dié paartjie graag wou hê. An-Sophie Lourens deel die storie agter hierdie mooi dag. JP en Marianne Slabber se troue was net soos hulle verhouding gemaklik en sonder drama. Almal se harte het oorgeloop van vreugde by hulle...