Juwele wat gewild gaan wees in 2019

Die regte juwele kan enige uitrusting nog mooier laat lyk. Marion van Marion Rehwinkel Jewellery vertel ons watter bykomstighede jou in 2019 beeldskoon kan laat lyk. Marion Rehwinkel Jewellery se romanties geïnspireerde ontwerpe streef na uniekheid en om die reinheid...

Papierblomme vir jou mooiste dag

Papierblomme is die perfekte oplossing as jy nie kans sien om ʼn appel en ʼn ui te betaal vir die blomme op jou troue nie en ook om die moontlikheid van verlepte blomme te voorkom. Papierblomme is ʼn nuwe dekortendens wat groot aftrek kry. Minnette Badenhorst van...

Romantiese trouatmosfeer vir Karel-Willem en Elzane

’n Romantiese het in die lug gehang op Karel-Willem en Elzane van Heerden se troudag. Die inspirasie agter die koninklike romanse was ʼn pragtige venue in die Paarl en ʼn trourok wat lyk soos ʼn sprokiesverhaal prinses se trourok. Na die bruidspaar hulle venue,...

Selfdoentroue vir Herkie en Chrizaan Viljoen

ʼn Selfdoentroue was Herkie en Chrizaan Viljoen se droom en hart vir hulle troudag. Chrizaan wou hê hul gaste moet sien hoe mooi en stylvol jy, jou troue self kan doen. An-Sophie Jonker het gaan uitvind hoe hulle, hul wildste drome oortref het met hulle selfdoentroue....