’n Oggendtroue uit die boeke
’n Oggendtroue is die ideale manier om jou spesiale dag ten volle te geniet, omdat jy die kuier kan uitrek. Gina van Staden vertel hoe Morné en Yolanda hierdie geleentheid beplan het. SPESIALE AANBOD VIR TROUKOORS LESERS Het jy al Troukoors se Spesiale Uitgawe...
Troue in romantiese pastelkleure
’n Troue was sommer van die begin af in die beplanning vir Dané en Johannes en hulle het ook geweet waar hulle dit gaan hou. Gina van Staden vertel ons meer oor die storie agter hulle mooiste dag. Van die begin van Dané en Johannes van den Berg se verhouding af het...
Troue met ‘n reistema in pienk en groen
’n Troue was die uiteinde van liefde-met-die-eerste-oogopslag. Gina van Staden het meer gaan uitvind oor hierdie avontuurlustinge paartjie se spesiale dag. SPESIALE AANBOD VIR TROUKOORS LESERS Het jy al Troukoors se Spesiale Uitgawe (propvol doen-dit-self idees,...
Troue in blospienk, wit en groenigheid
’n Troue in skakerings van blospienk en groen, is wat hierdie paartjie graag wou hê. Gina van Staden het meer gaan uitvind oor hulle mooiste dag. Adrian en Donné van der Merwe werk saam, bly saam en speel saam. Hulle kan absoluut nie ʼn lewe sonder mekaar indink...
Troue op die rivierbank by Mellowstream
’n Troue was amper nie op die kaarte vir Shanique en Ernst nie, omdat ’n motorongeluk amper haar lewe gekos het. Gina van Staden vertel hoe hulle hul tweede kans op liefde gevier het op hulle spesiale dag. ʼn Ernstige karongeluk waarin Shanique betrokke was (en wat...
Troue in vrolike pastelkleure
ʼn Troue in vrolike pastelkleure was die begin van Philip en Naomi se lewens saam. Gina van Staden het meer gaan uitvind oor hoe hulle groot dag vorm aangeneem het. Philip en Naomi Strydom se liefde het begin blom by die werk. Na meer as ʼn jaar het Philip haar...
Troue in roosgoud, goud, ligpienk en wit
’n Troue in sagte kleure was die perfekte manier om Vincent en Lenél se teer liefde vir mekaar te vier. Gina van Staden het meer gaan uitvind oor hulle mooiste dag. Vincent en Lenél Carbis het verloof geraak tydens ʼn olifantrit by Sun City. Een van hierdie reuse...
Sprokiestroue vir die waaghalsige bruid
Sprokiestroue beskryf elke bruid se perfekte dag en nie almal van ons se sprokie lyk dieselfde nie. Hier is ’n gestileerde fotosessie wat kreatiwe bruide sal laat regop sit. SPESIALE AANBOD VIR TROUKOORS LESERS Die Trouboek (saam met Gretha Wiid)@ R90 + Troukoors...



































