Troues in groen en goud
Troues, getooi in groen en goud, is deesdae nogal ’n gewilde tendens. Daarom het die span wat hierdie fotosessie beplan het ’n bietjie gaan eksperimenteer om te sien hoe ’n mens hierdie kleure stylvol kan kombineer. SPESIALE TROUKOORS AANBOD Bestel Die Trouboek @...
Troue vir ou skoolkennisse
’n Troue was die laaste ding waaraan Abri en Anri gedink het toe hulle op Facebook begin gesels het. Gina van Staden vertel hoe hulle liefde geblom het tot op hulle mooiste dag. Abri en Anri Wepener ken mekaar al sedert skooldae. Hul langafstand-liefde het eers...
Plaastroue vir ou skoolliefdes
’n Plaastroue was die perfekte manier om Hermanus en Benita se lewe saam te bind, wat al van hulle skooldae af kom. Gina van Staden vertel hulle verhaal. Benita en Hermanus Swart se liefde het al onwetend agter die skoolbanke op Naboomspruit begin blom. Jare later...
Troue in roosgoud en silwer
’n Troue met ’n romantiese atmosfeer is wat hierdie paartjie graag wou hê. Silwer en roosgoud was die perfekte pasmaats vir hierdie glansryke geleentheid. Philip en Marlize van der Linde beskryf mekaar as hard en sag – albei hardwerkend en gedetermineerd, maar met...
Troue getooi in groen, bruin en silwer
’n Troue was die resultaat van ’n liefde wat reeds op universiteit begin het. Gina van Staden het meer gaan uitvind oor die storie agter dié spesiale dag. Henco en Nachelle Annandale se liefdesverhaal het tussen skoolboeke op universiteit begin. Nachelle vertel ons...
Troue in die woud
’n Troue in die woud, soos Sneeuwitjie van ouds, is elke bruid se droom. Lees verder om te sien hoe Dwayne en Chloe se mooiste dag gelyk het. BEDERF JOUSELF OF ‘N GELIEFDE HIERDIE KERSFEES MET ‘N GESKENK VAN TROUKOORS! BESTEL DIE TROUBOEK EN TROUKOORS TYDSKRIF...
Plaastroue in die Karoo met natuurskone eenvoud
’n Plaastroue is wat hierdie romantiese paartjie graag wou hê om hulle liefde vir mekaar te vier. Gina van Staden vertel ons meer van hulle spesiale dag in die Karoo. BEDERF JOUSELF OF ‘N GELIEFDE HIERDIE KERSFEES MET ‘N GESKENK VAN TROUKOORS! BESTEL DIE TROUBOEK...
Stadstroues in die hartjie van Pretoria
Stadstroues met moderne uitrustings en fotosessies in die middestad is deesdae die in ding. Lubellos® se gestileerde fotosessie vier nie net mode nie, maar ook die transformasie wat Pretoria as stad ondergaan het. BEDERF JOUSELF OF 'N GELIEFDE HIERDIE KERSFEES MET...



































