Mini-wittebrood in die Overberg
’n Mini-wittebrood is deesdae die in-ding. Marida van Schalkwyk vertel hoekom ’n naweek by KolKol Mountain Lodge in die Overberg paartjies se stoutste verwagtinge sal oortref. Een uur vanaf Kaapstad, 35km vanaf Hermanus, ontmoet romantiek en natuurskoon mekaar....
Boudoir-fotosessie 101
’n Boudoir-fotosessie is dalk ʼn onderwerp wat liefs oor gefluister wil word, tog is dit een van die spesiaalste geskenke wat jy vir jou man of verloofde kan gee. An-Sophie Lourens het meer hieroor gaan uitvind. As jy dink jy is te skaam, te mollig of nie “model”...
Egskeiding 101 – wanneer die feëverhaal nie uitwerk nie
Egskeiding is ongelukkig ’n nare realiteit. Nie alle huwelike hou vir altyd nie en as joune aan ’n draadjie hang, is hier ’n paar dinge wat jy moet weet. Fynskrif is ’n splinternuwe regsdrama wat op Dinsdae op kykNET (kanaal 144) te sien is en spog met ’n puik...
Troubeloftes 101 – raad om jou eie te skryf
Julle wil graag julle eie troubeloftes skryf vir die belangrikste dag in julle lewe, maar weet nie waar om te begin nie. Hier is raad wat die hele proses vir julle altwee sal makliker maak. Jy het dit al ’n duisend keer in flieks of by ander troues gesien en dit is...
Maak saambly na die troue makliker
Saambly na die troue is ’n groot aanpassing. Veral as beide van julle direk uit julle ouerhuise trek. Gina van Staden gee raad om dié aanpassing makliker te maak. Sodra die pragtige troue en wittebrood verby is, is dit tyd vir realiteit om in te skop en natuurlik...
Geskenk vir die bruidegom op julle troudag
’n Geskenk, buiten natuurlik vir jou liefde, kan baie spesiaal wees op julle mooiste dag. Minette Badenhorst deel oulike idees hiervoor. Wanneer dit by troues kom, vergeet ’n mens soms dat die bruidegom ook so bietjie romanse wil hê. ʼn Oulike geskenk, wat jy op die...
Valentynsbederf 101
Valentynsbederf is hierdie jaar ʼn moet, want dis nie soos enige ander jaar se valentynsdag nie… Hierdie is julle eerste en dalk laaste Valentynsdag as verloofdes en dalk net die regte romantiese voorsmakie voor julle groot dag. Met Valentynsdag om die draai, gaan...
Paartjies wat mekaar voor die troue sien
Paartjies wat mekaar voor die troue sien, raak al hoe meer algemeen en dit kan baie voordelig wees. Lees verder om te sien of dit vir jou is. Baie paartjies meen dat dit bloot bygelowig is dat hulle mekaar nie voor die seremonie mag sien nie. Eintlik verkies baie...