Troubeplanning moenie jou lewe oorvat nie
Troubeplanning kan ’n vreugde of ’n groot bron van konflik wees... veral as dit jou lewe oorneem. Vind uit of jy moet afskaal. Troubeplanning is lekker en jy kan uiting gee aan jare se droom en versamel. Maar wat as dit die mense rondom jou heeltemal wegstoot......
Groot vraag – wanneer gaan hy vra?
Die groot vraag hang soms soos ’n wolk oor ’n verhouding... omdat albei partye miskien ander verwagtinge hieroor het. An-Sophie Lourens verklap of jou frustrasie hieroor normaal is of nie. Almal in jou vriendekring het nou al die knoop deurgehaak. Net nou die dag...
Romanse na die troue – behou dit só
Romanse kan maklik na die troue soos mis voor die son verdwyn omdat julle mekaar mos nou ‘gevang’ het. Die huwelik is harde werk, wat elke dag aandag vereis. Gina van Staden het raad. Dis moeilik vir pasgetroudes om te dink dat die romanse nie altyd so natuurlik en...
Trougereed of nie?
Is jy trougereed of bloot nog te jonk om oor so ’n groot stap te besluit? An-Sophie Lourens ondersoek hierdie belangrike saak. Party mense sal vir jou sê gaan sien eers die wêreld, daar is nog baie tyd. Ander mense dink weer nee wat, hulle was in hulle vroeë...
Familiedrama op jou troudag
Familiedrama is iets waaroor elke bruidspaar nagmerries het voor hulle troue. Hanteer die situasie so wanneer daar botsende persoonlikhede op jou gastelys is. Elke familie het sy probleme, maar dit is nie nodig dat dit vir die bruid en bruidegom spanning moet...
Ouer gaste by jou troue
Ouer gaste is algemeen by troues, veral as oupas en oumas deel in hulle kleinkinders se groot dag. Mercia Eksteen verklap hoe jy spesiale voorsiening kan maak vir hierdie kosbare mense by jou troue. Daar is so baie maniere waarop jy die ouer gaste by ’n troue kan...
Kinders – ‘n plesier of ‘n probleem op jou troudag?
Kinders kan soms ’n kopseer wees wanneer dit by troues kom, omdat baie paartjies verkies om slegs volwassenes op die gastelys te hê en dit ouers ontstel. An-Sophie Lourens gee raad vir wanneer julle een van daardie paartjies is. Alles vir jou grootdag is haarfyn...
Ma van die bruid
Jou ma se smaak stem nie noodwendig met joune ooreen nie, maar sy kan steeds deel wees van julle troue sonder om oor te neem, of te doen waarvan jy nie hou nie. Lees verder om uit te vind hoe. Bestel Die Trouboek + Troukoors Tydskrif teen die spesiale prys...